Monthly Archives: Maart 2017

Verplasing van Christusregering in die GKSA is ‘n teken van ‘n vals geloof


HG Kruger, Catalysis and Peptide Research Unit (http://cpru.ukzn.ac.za/Homepage.aspx) Universiteit van KwaZulu-Natal, Durban 4001, Suid Afrika. Epos: kruger@ukzn.ac.za  ‘n Ware geloof kan nie anders as om goeie vrugte te dra nie (HK vr/ant 64 – Matt 7:18; Joh 15:5).  Die skrif leer dat Christus die enigste hoof van sy kerk is (NGB 31; Ef 1:22; 1 […]